Original Research
Die 21 uur groepspraktyk as moontlike oplossing vir die na-ure dilemma: Deelnemende pasiënte en geneeshere se mening
South African Family Practice | Vol 45, No 3 | a1978 |
DOI: https://doi.org/10.4102/safp.v45i3.1978
| ©
Submitted: 19 September 2011 | Published: 30 March 2003
Submitted: 19 September 2011 | Published: 30 March 2003
About the author(s)
P. Bruwer, University of the Free State, South AfricaG. Joubert, University of the Free State, South Africa
L.A. Hiemstra, University of the Free State, South Africa
Full Text:
PDF (3MB)Abstract
Een van die groot veranderinge in stedelike privaatpraktyk die afgelope paar jaar was ten opsigte van die verskaffing van na-ure diens. Die vorming van groepspraktyke, wat die samewerking van verskillende praktyke behels, om 'n na-ure diens by 'n sentrale punt op 'n rotasiebasis te lewer, is 'n uitbreidende tendens. Hierdie stelsel het deels die tradisionele gebruik van Suid-Afrikaanse pasiënte, om hul algemene praktisyns direk te skakel, vervang. 'n Groter poel van geneeshere word betrek en sodoende word die las op praktisyns verminder. Hierdie veranderinge is nie slegs tot Suid-Afrika beperk nie, maar is ook die geval in ander lande bv. Australie en Brittanje.
Keywords
24-hour group practice; after hour service; practice management
Metrics
Total abstract views: 1309Total article views: 1715